PM
Peet M

1 reviews | Active since Mar 2024

14 Mar 2024, 13:15

Bakkie koop

Uitstekende diens gekry van Sunward Motors Silverton. Verkoopsman Herman was baie goed en het uitgehelp met alles wat ek benodig het ! Hulle F&I was ook puik en het baie goeie na verkoops diens ontvang ! 10/10 vir Herman en die Sunward Motors Silverton span

0
Replies (0)