Smash & Grap replacement
<p>Ek is hoogs ontsteld oor die besigheid. Hettie het my smash en grab by my werk kom doen 8 Junie 2016 waarna ek haar moes sms oor goed waaroor ek ongelukkig was. Daar was goed onder die smash & Grab en die een voor venster sin was gekraak. En hulle water het lyne in my splinter nuwe kar gemaak. Sy sou dit daai vrydag 10 Junie kom regmaak het,vrydag net na 10 vra ek haar hoe laat kom sy 10:20 se sy sys opad. Na 11 kry ek n oproep hulle sal dit saterdag oggen 9:00 kom doen hulle het nie die skoonmaak goed om my deure binne skoon temaak nie,sy het skoonmaam middels bestel by n oom en sal vroeg saterdag ry dit gaan haal en 9:00 by my wees. Saterdag kom sy net voor 12:00 by my huis aan met n SPAR sak met handy andy in???? Hulle het die 4 vensters vervang en nie die agterste een nie hulle het gese ek verbeel myself daai merk is in die venster self- in die venster van n NUWE KAR. 16 Junie stuur ek vir haar weereena fotos van die vensters wat krappe het goed tussen plastiek en venster. Sy bel my en se sy weet ek is weg daai naweek sy sal my maandag kom sien 20 Junie. Die hele dag wag ek vir haar maak reelings met my baas dat sy kom-En sy daag nie op nie. Daai middag na werk probeer ek haar bel sy reject my oproepe met smse dat sy in meetings in. 5 min later bel ek van n ander nr af en sy antwoord dadelik. Se toe sy was besig kon nie by my uitkom nie. Ek vra toe ek soek my geld terug want hulle het ook my linker deur panneel gebreuk en water merke op my seats gelos van my kar van die midels in die water.. Sy daag 22 Junie sonder n reeling by my werk op en weens my werk kan ek nie oopmaak sonder n afspraak nie. N week later het my pa haar ge****ak en sy sou my vensters 2 Julie kom regmaak het. Vrydag 1 Julie ontvang ek n sms sy gaan my geld liewers terug betaal. Tot vandag 13 Julie 20:40 het sy nie opgedaag om my vensters reg temaak nie of die geld wys nie in my rekening nie. Saterdag 2 Julie het ek haar gesms en antwoorde gesoek waarop sy my geantwoord het en gese die geld is reeds in my rekening in betaal satersag oggend 2 Julie vanaf FNB. Dinsdag 12 Julie het sy my pa ge****ak en gese sy is ongelukkig oor ek geweier het om vir haar oop temaak en sy sal sien wanneer sy die geld wil inbetaal. Ekt al gese ek gaan Hello peter toe of reg stappe neem dan se sy vir my "sterkte gaan maar ek wil sien hoe ver kom jy". Ek soek net my geld terug om die skade aan my kar reg temaak asook die Smash & Grab oor telaat doen... Ek het alle fotos wat aan haar gestuur is asook alle boodskappe tussen ons. Ek sms haar sy antwoord my nie terug nie... </p>
