1 reviews | Active since Mar 2017

22 May 2017, 10:21

Sun City Cabanas val uitmekaar

Vir die afgelope 35 jaar besoek ons Sun City ne het ons dit nog nooit so sleg ervaar soos hierdie naweek in die Cabanas nie.

Die kompleks is onlangs oorgedoen maar is die vakmanskap daarvan uiters swak.

Ons het 18h15 gearriveer en eers teen 19h45 'n kamer gekry wat so was dat ons daarin kon bly.

Die paadjies na die Wooneenhede is stik nag donker en kan jy glad nie sien waar om te loop nie. Kommentaar van Bestuurder by ontvangs is dat hy dit sal deurgee om te herstel.

Eerste kamer se yskas werk nie en as jy die deur oopmaak stink dit soos 'n paar ou skoene.

Die kas deur waar agter die yskas staan is half pad afgebreek en die grond paneel vrot van water en stukkend.

Die t****e kamer se kasdeure kan nie oop nie en die TV werk nie.

Gelukkig die derde kamer is so dat ons daarin kan bly al irreteer die lugreeling jou.

Met ontbyt moet jy maar self 'n tafel soek en dek want alle tafels is reeds gebruik en nog nie skoon gemaak nie.

Die tafel blaaie is los en moet jy net keer dat die blad nie op jou skoot val nie.

Die dame aan diens se enigste kommentaar is dat " The table is not level and she can move us to another table "

Hello die tafel is stukkend nie net nie level nie.

So het ons dan ook ons jare lange verbintenis met Sun City afgesluit want wat altyd 'n plesier was is nou 'n disaster.

0
Replies (2)
Sun International
Sun International's reply22 May 2017, 12:43
Official

Dear Jacques,

Thank you for taking the time to write to us.

We will now be dealing with your query directly through our internal channels and you will receive an email from us shortly.

Thank you for giving us the opportunity to assist you.

Kind Regards,

The Sun Share Team

Sun International
Sun International's reply22 May 2017, 12:44
Official

Dear Jacques,

Thank you for taking the time to write to us.

We will now be dealing with your query directly through our internal channels and you will receive an email from us shortly.

Thank you for giving us the opportunity to assist you.

Kind Regards,

The Sun Share Team