1 reviews | Active since Dec 2019
Agteruitgang van Suncity en Lost city
Ons het vandag sun city en Valey of waves besoek Ons het uitgesien om te gaan kyk na die wonderlike miljoene rande se opgraderings. Uiters swak diens. Tubes wat ons moet gebruik is in n swak kondisie Helfte pap. En glad nie genoeg vir die aantal mense wat die fasiliteite gebruik het. Staan vir 30min en wag vir n tube.
Badkamer is oorvol. En daar was net een badkamer vir mans en een vir vroue.
Busdrywers se ry vermoë moet definitief geherevalueer word asook die toelaatbaarheid van aantal mense per rit....defenitief oor die limiet.
Glad nie meer so netjiese ,skoon plek waaraan ons gewoond was nie.
Niks word meer instand gehou soos paar jaar terug
Uiters teleurgestel in die algehele opset
Met uitgang was daar net 1 mens wat uitgang beheer.....47min gesit om uit te kom......en dit was nou vir jou hartseer om in so afgelee slordige uitgangsplek uit te ry.
