Sep '26 - Sep '26
Frequently Asked Questions About Sukses Leer
How is Sukses Leer rated on Hellopeter?
Hellopeter has tracked Sukses Leer across 1 reviews. Sukses Leer hasn't collected enough recent reviews — at least 10 in the last 12 months are needed — to calculate a TrustIndex score. Have you used Sukses Leer? Write a review to help others decide.
Recent reviews (1)
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jul 2015
Ons “go-to” vir elke toets en eksamen
Ek kan Sukses Leer met ’n geruste hart aanbeveel! Ons maak nou al vir die afgelope 3 jaar, elke kwartaal, gebruik van hulle opsommings om voor te berei vir toetse en eksamens, en dit het vir ons ’n ongelooflike verskil gemaak. Die opsommings is goed uiteengesit, maklik om te verstaan en spaar ons soveel tyd wanneer daar baie leerwerk is om deur te werk. Ons gebruik ook nou al vir ongeveer ’n jaar en ’n half hulle flitskaarte, en dit werk uitstekend vir hersiening en om die belangrikste feite vas te lê. As ’n mamma weet ek hoe oorweldigend eksamentyd kan raak, veral wanneer daar hope werk is wat geleer moet word. Sukses Leer maak daardie proses vir ons soveel makliker en meer hanteerbaar. Na 3 jaar kan ek eerlik sê dat hulle opsommings elke kwartaal deel van ons voorbereiding is. Ek sal hulle beslis vir ander ouers aanbeveel. 🌟
1 reviews | Active since Jul 2015