MG
Mariska G
1 reviews | Active since May 2015
04 May 2015, 11:42
Wasmasjien eis
Ek moet Christelle bedank vir haar flinke diens toe ek my wasmasjien ge?is het - ek het haar Woensdag 29 April meegedeel my wasmasjien het die gees gegee en ek MOET 'n wasmasjien h? want ek was daagliks wasgoed- Donderdagmiddag 14h00 was my eis afgehandel en ek kon my wasmasjien laat aflewer by my huis. Sulke flinke diens kry mens nie meer aldag nie en ek sal enige iemand aanbeveel om hul korttermyn versekering asook Lewensversekering by SKFD te laat doen - alles onder een dak.<br> Baie dankie Christelle en span
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)