qB
quintin B
1 reviews | Active since Feb 2010
24 Mar 2018, 16:58
Paving
Hallo Mense,
Vir wie die lees om op te "check" vir Style & Craft, kan ek vi julle se julle kan met 'n geruste hart die mense gebruik vir julle plaveisel. Vriendelike diens regdeur die bank van kwotasie tot eind produk.
Hulle instaleerders is baie profesioneel en so behulpsaam.
Ek is nou nie engels nie maar kan "Thumbs Up" vir die maatskapy gee.
Groete Quintin Bannister
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)