PV
Pieter V

1 reviews | Active since Feb 2020

19 Feb 2020, 11:26

Ongelooflike diens

Ek hey my meubels van Joburg na Durban verhuis, die skuif hey goed gegaan, Ek was gelukkig day Ek my goedere in goeie omstandighede ontvang hey, dankei Stuffy Logistics. Ek Sal aanbeveel vir almal wat Wil verhuis.

0
Replies (0)