1 reviews | Active since Mar 2018
Struwig eco reserve!! A hidden gem! Special thanks to
As jy seker wil maak jou tyd daar is verby besonders, maak seker jy maak so vinnag moontlik ****ak met Charlotte! Sy gaan meer as uit haar pad uit in elke opsigte! Op die kampterien en veral op wildsrutte!! Ons het so baie geleer en die groot 4 gesien (als behalwe die renoster) saam haar.
Die kamp self is cozy en voel baie verwelkomen, ons het op die rivier gebly met n wonderlike viewing deck en braai plek op die olifants revier met Leeus, seekoeie, krokodille en verskeie bokke wat verbygekom het.
Ons sal defnitief terugkom na Struwig!! Was die mees wonderlikste tyd gewees!!
Die wildsritte was ook n groot plus punt!!
Van ons almal wil ons vir Charlotte n massiewe dankie se dat sy ons tyd daar so besonders gemaak het!! Struwig is baie bevooreg om jou daar te he in beheer van als!
