KM
Kevin M
1 reviews | Active since Sept 2021
24 Sept 2021, 15:45
Top top srevice and quality
If i could buy more than a car i would. Julle gaan nog 22 jaar plus aangaan met sulke diens. Julle is tops. 1ste keer wat ek n kar kar koop sonder veiwing. Nils weg gesteek nie. Oopkaarte. Kwaliteit. 5ster diens. Prys reg. Wat meer soek mens. Dankie julle. Praat binnekort weer. O ja eks in Newcastle kzn en happy.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)