WT
Wessel T
1 reviews | Active since Oct 2016
16 Aug 2024, 15:00
Inruil van Fortuner en koop van Mokka
Riaan het ons vriendelik ontvang en van die nodige inruil waarde voorsien. Hy het uitstekende diens gelewer met goeie voorstelle. Hy het voortdurend opgevolg en ons van raad bedien. Basie, Riaan se bestuurder het ons ook vriendelik ontvang en dadelik van ons geweet. Hulle het die Fortuner ondersoek en my betrek by die ondersoek. Eerste van sy soort waar ek kon sien en ingelig is waarvoor om op te let wanneer jy kar koop. Uitstekende diens. Wessel du Toit
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)