WW
Werner W

1 reviews | Active since Apr 2025

16 Apr 2025, 08:58

Beste diens ooit

Ek wil graag net van die geleentheid gebruik maak om Struben Straat Motors te bedank vir hulle uitstekende diens.Ek het al baie voertuie in my lewe gekoop en ek moet net noem dat ek nog nooit sulke goeie diens by enige ander handelaar ontvang nie.Basie en Riaan moet ek 10 uit 10 punte gee.Dit is regtig 'n plesier om besigheid met SSM te doen.Ek weet ek is 'n moeilike klieënt en steeds het ek die beste diens ooit ontvang.

0
Replies (0)