RR
Riaan R
1 reviews | Active since Jan 2022
20 Jan 2022, 14:21
Baie Gelukkig
Goeie dag Riaan. Baie dankie vir die goeie diens wat ek van jou ontvang het met die aankoop van die Ford Ecosport. Dankie dat julle bereid was om my n beter prys te gee omdat ek n ****ant koper was en ook vir al die dinge wat julle reg gemaak het aan die voertuig om my tevrede te stel. Strubens Straat Motors lewer baie goeie diens aan hulle kliente en ek sal julle met gemak aanbeveel by al my vriende en familie asook enige persoon wat opsoek is na n voertuig. Dit is regtig n plesier om met julle besigheid te doen.
Groete
Gert du Preez
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)