Wees baie versigtig asseblief oor die besigheid se dienste.

Hulle wil net he en niks gee nie.

Hier is n lys wat hulle nie dek nie:

- Diensvers****** rekeninge waar die mediese skema nie ‘n gedeelte van die rekening betaal het nie of geen betaling gemaak het teenoor ‘n individuele lyn item op die rekening nie

- Diensvers******s se rekening wat nie gedeeltelik uit die mediese skema se Hospitaal Voordeel betaal is nie

- Diensvers****** rekeninge waar die mediese skema se voordeellimiet oorskry is

- Diensvers****** se rekeninge waar die mediese skema 'n gedeelte van, of die volle bedrag van die rekening uit die lid se mediese skema spaarrekening of dag-tot-dag voordeel betaal het nie

- Diensvers****** se rekeninge waar die behandelingsdatums verskil van die datum van die mediese voorval nie

- Diensvers****** rekeninge vir konsultasies voor- of na ‘n binne- of buite-hospitaal mediese voorval

- Hospitaalrekeninge waar die hospitaal ‘n duurder tarief hef as wat jou mediese skema betaal vir teater- en saalfooi

- Diensvers****** se rekeninge betaal terwyl die lid in die mediese skema se self-betalingsgaping is

- Diensvers****** se rekeninge betaal uit die lid se bo-drempelvoordeel

- MRI-, CT- & PET-skandering rekeninge

- Weggooibare items en medikasie waarvoor die mediese skema nie betaal het as deel van ‘n binne-hospitaal mediese prosedure nie of medikasie om huis toe te neem

- Verwante gesondheidsorgdienste rekeninge vir diagnostiese, tegniese, te****utiese, direkte pasiëntsorg en ondersteuningsdienste soos arbeids- en spraakterapie, tensy ons voordeel spesifiek voorsiening maak vir die dekking nie

As jy hierna kyk, dek hulle basies niks nie. In een jaar is nie een van ons claims betaal nie. Ons besigheid het sodoende besluit om te ontrek van hierdie absolute **** van n "gap cover" uit!!

Stratum has contacted me and will send a consultant to us for clarification. Happy that they care about their clients.
Stratum has contacted me and will send a consultant to us for clarification. Happy that they care about their clients.