IT
Isabel T

1 reviews | Active since Oct 2021

19 Oct 2021, 14:05

Isabel du Toit

Stratum se WhatsApp lyn se diens is voortreflik - terugvoering in 'n rekord tyd en hulle verstaan definitief die konsep om dinge makliker vir hulle kliënte en makelaars te maak. Nogmaals dankie. Julle is TOPS 12/10

0
Replies (1)
Stratum Benefits (Pty) Ltd
Stratum Benefits (Pty) Ltd's reply19 Oct 2021, 15:21
Official
Goeie dag Isabel,  Baie dankie vir die uitstekende kompliment en gradering van 12 uit 10.  Ons spring van vreugde! 

Kind Regards
The Stratum Benefits Team