PS
Pieter S

1 reviews | Active since Nov 2018

13 Mar 2020, 09:33

Uitstekende diens van Ma`Cheries Harding by Luminis Brokers

Uitstekende diens van Ma`Cheries Harding !!!! Uitstekend is eintlik `n Understatement, want jy het above and beyond gegaan ten opsigte van my en my broer se polisse by Luminis Brokers. Jy het nie net ons vorige premies verminder nie, dit is aansienlik goedkoper vir soveel meer voordele as wat enige ander versekeraar ons al ooit gebied het. BAIE BAIE DANKIE. Van dag een af was jy net `n Superster. 1. My broer was 3 dae by julle verseker, toe sy Geyser bars, en sonder twyfel was sy eis uitbetaal en sy nuwe Geyser en kaste was in ! 2. Ek was nog besig op die foon met jou om my windscreen eis te registreer toe bel die windscreen company al om te hoor wanneer hulle die windscreen kan kom vervang ! 3. Loadshedding is regtig `n probleem in ons area, en 1 dag nadat die eis ingedien is vir ons perishables toe is die geld al in die bank. 4. Murphy`s law, 2de Windscreen eis, en weereens, ongetwyfeld, was die windscreen al amper vervang nog voordat ons klaar op die foon was. Jou diens van dag 1 af was nog net PUIK ! of dit nou in werksure is, na ure of selfs toe jy op vakansie was, het niks jou terug gehou van om uit jou pad uit te gaan nie. Ek sal jou beslis voorstel aan enige iemand wat opsoek is na `n beter kwotasie en uitmuntende diens ten opsigte van verseker. Groete Pieter

0
Replies (0)