MK
Mario K
1 reviews | Active since Dec 2020
08 Jun 2023, 08:18
Inverter and Lithium battery backup power
Baie dankie SE vir julle goeie diens. Van ons hul ge****ak het tot die werk voltooi was, was minder as 10 dae. Hulle werk is puik en vinnig. Hulle pryse was R7000 laer as die naaste kwotasies in my omgewing. Ons beveel hulle beslis aan vir enige dienste.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Stoltz Electrical's replyOfficial
08 Jun 2023, 12:43Baie dankie Mario
Stoltz Electrical's reply08 Jun 2023, 12:43
Official
Baie dankie Mario
