TS
Tayla S
1 reviews | Active since Sept 2022
13 Sept 2022, 18:21
Uistekende diens !!
Uistekende diens, vrou was baie aktief indien daar enige vra was, die tydperk wat ek gewag het vir my skoen is soos wat hulle geadverteer het toe ek dit bestel het. Ek is mal oor my vellies en hulle dra verskrikelik lekker definitief die moeite werd
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)