ZK
ZandrAA(C) Kruger
1 reviews | Active since Dec 2010
14 Dec 2022, 20:44
Puik
Het vandag my 13de en 14de paar stofpad vellies gekry!!! Ongelooflike skoene, ongelooflike diens! Gaan sommer vroeg in die nuwe jaar weer bestel!!! Wagtyd sê 30 werksdae. Myne is afgelewer binne 25! My moeilikste besluit in die oggend is watter paar vellies om vir die dag te dra!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)