EJ
Elodi J
1 reviews | Active since Jul 2022
11 Jul 2022, 07:45
PRODUKTE WAARVOOR BETAAL IS WORD NIE GELEWER NIE, KRY SLEGS VERSKONINGS EN WEIERING OM GELD TERUG TE BETAAL.
Ek het 3de Mei vellies bestel en betaal. Dit is al 2 maande en ek het steeds nie die vellies ontvang nie. Ek het al gevra dat my geld terugbetaal word maar die eienaar, Danita, weier en het elke keer een of ander verskoning. Dit is die swakste diens wat ek nog ontvang het. MOET EERDER NIE HIER BESTEL NIE , DAAR IS BAIE ANDER VELLIE HANDELAARS WAT VINNIGER EN BETER DIENS LEWER EN NIE JOU GELD VAT NIE.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)