MVE
Michelle-Mari Van Eeden
1 reviews | Active since Nov 2022
13 Nov 2022, 20:41
Nie die moeite werd nie!!
Skoene bestel baie lank gewag en toe dit hier aankom toe is daar nog verkeerde sizes, het toe terug gestuur sy herken dit was haar fout wag nog vir posgeld en ook my skoene sukel nou al meer as n maand kry dalk een keer n week antworde en dan is dit net n klomp verkoonings. Sal werklik nie aanbeveel nie daar baie ander plekke wat n beter diens bied.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)