PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

17 Aug 2021, 10:01

Ryobi Tops

Daar is min plekke wat ek 5 sterre kan gee vir goeie diens en Ryobi is een van hulle. Ek het my koordlose boor deur builders ingestuur om die batery te vervang.Nie alleenlik dit nie,het hull my hele boor vervang met n nuwe een met n waarborg daarby.My boor was uit waarborg gewees en ek wou net n ander batery kry en tenspyte daarvan het Ryobi die hele kopmpleet boor vervang met n nuwe een.

0
Replies (0)