NT
Nicola T
1 reviews | Active since Mar 2017
29 Aug 2018, 20:46
Steve Biko hospitaal suck
Steve Biko hospital gee n duiwel om oor mense se gesondheid..... My pa sit met velkanker. Baie diep en vrot.... Hy is tans vir die 5 De keer in hospitaal .... Elke keer se hul hul gaan opereer Dan Kom hul met stories en stuur hom huis toe. Eers nie n bed in hoesorg nie toe het hul nie die operasie dag gebook nie, toe is hy n hoe risiko patient omdat hy bloeddruk en diabeet is en moes kalafong toe. Nou is hul storie hy moet vlg maand terug gaan vir CT scan om te kyk hoe diep die goed is,voor hul Kan opereer. In tussen sit hy met die wereld se pyn en die sere stink pap vrot en bloei permanent. Wat staan mens te doen.... ********** 171
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)