sM
salome M

1 reviews | Active since Oct 2018

01 Oct 2018, 11:42

Slegte ervaring man se voet ingevaar

Hello Peter Ek het dringend hulp nodig. My man Mauritz is die 16 Julie opgeneem in bogenoemde hospitaal. Hul het hom geopereer en sy groot toon geamputeer en 2 tone geskraap die 20 Julie . na n maand agv wond kliniek het hy sy ring toontjie ook verloor. hy is toe na n week ook geamputeer. Geen wonde genees nie en is terug na dr en se hy het n vascular probleem en is weer eens opgeneem en na 3 dae is die ct scan gedoen en bevestig dat n aar in sy bo linkerbeen 20 cm geblok is. hy is toe weer verder opgeneem. die 24 September weer huis toe gestuur en word gese hul sal hom bel vir n teater datum. tot vandag die 1 Oktober geen oproep niks. My man gaan sy hele voet verloor agv nalatigheid. Help asb. Ek het hospitaal gebel en die susters i ward 6.2 was ongeskik en kan my nie help nie want sy se daar is geen drs nie. HELP ASB. My man was die enigste broodwinner en ek kry nie werk nie. baie dankie

Salome

0
Replies (0)