RK
Rachelle K

1 reviews | Active since Mar 2016

16 Mar 2016, 08:31

POOR HOSPITAL SERVICE!!!!

Goeie Dag Hello Peter

Ek en my familie is so in 'n toestand!!!

My skoonpa was met inderhaas sondag 13 Maart 2016 na Steve biko toe gestuur \Emergency\" af deelng.
tot vandag toe weet ons nie wat \"fout\" is nie. Ek is 99% seker dat my skoonpa 'n beroerte gekry het.
Maandag 14 Maart 2016 het hulle nie eers kateter behoorlik \"gekoppel\" nie, in sy bloed gele en sy eie stoelgang1!!! Hulle nie dit skoon gemaak nie my skoonma moes. Dinsdag 15 Maart 2016 dieselfde met die stoelgang!!!MY SKOONMA MOES HULLE WERK GEDOEN HET.. Geen dr het hom besoek nie, hulle behandel hom as of hy net weer 'n suiker of bloedruk probleem het!!!

Daar is nie eers cleaners om die saal skoon te maak van bloed wat sondag op die vloer was nie (van ander pasient). Hulle het nie eers emmers of warm water of piepie panne om te gee toe ons die nodigste gehad het nie..ons het self die emmer en seep ens hospitaal toe gebring om my skoonpa skoon te maak.. hy nog nie in 'n saal nie.. GEEN DR HOM GEONDERSOEK NIE.. Hulle weet nie eers wie sy donnerse dr is nie.!!!

Skoonpa is 'n pensionaris staat.. Daar was ander gevalle gewees met pa. DIE WAS DIE TOP PUNT VAN SWAK DIENS!!!!!"

0
Replies (0)