PS
Pieter S

1 reviews | Active since Dec 2020

29 Dec 2020, 16:53

Ongeskukte kliente diens/skade.

Hi Ek het my horlosie by Ster Radio ingegee vir n batery,nadat ek dit ontvang het was ek weg vir Kersfees en geswem. Nou is horlisie vol water en Ster Radio trek hulle skouers op en is ongeskik en die eienaar vloek sy klient, vir my. Eienaar se ek's onosil om met horlisie te swem,maar horlisie is gemaak vir swem, duik ens.

0
Replies (1)
PS
Pieter S's update29 Dec 2020, 20:22
Reviewer Update
Hi
Ek wil net weet, my horlosie het my R3999. 99 in 2011 gekos! Wie gaan nou daai kostes dra, aangesien hulle veroorsaak het dat hy water ingekry het?