I
Ina
1 reviews | Active since Feb 2022
21 Feb 2022, 12:22
Diens en behulpsaamheid
Ek is baie beïndruk met jul diens. Onmiddellike opvolg en aflewering van bestelling. Geen gewonder of eers weer navraag doen nie. Het dit die volgende dag ontvang. Baie dankie vir puik diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Step Building Supplies's replyOfficial
22 Feb 2022, 11:18Baie dankie Ina!
Step Building Supplies's reply22 Feb 2022, 11:18
Official
Baie dankie Ina!
