GW
Grant W
1 reviews | Active since Feb 2022
10 May 2023, 08:47
Stellenbosch municipality julle is swak
Ek is baie teleurgestel in Stellenbosch Municipality, ek betaal elke maand my rekening en dan word my krag of afgesit of my meter word geblock, ek moet dan elke keer proof of payment stuur om dit weer te unblock. Ek het whatsapp chat wat ek graag aan die media bloot wil stel.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)