SZ
Schalk Z

1 reviews | Active since Apr 2018

09 Apr 2018, 17:37

#Steenvas

No Comment From Epple Media

Schalk ek is so moeg vir jou dreigemente. Die waarborg dek nie strukturele probleme nie. Volgens ons hele tegniese span is almal eens dat dit n strukturele probleem is. Selfs jou eie engineer het dit genoem in sy brief wat ons ontvang het. Die feit dat daar water lek is dit n strukturele probleem. Ons buig altyd agteroor om kliente te help maar jou houding staan my nie aan nie. Jy kon ons ge****ak het en ons kon soos normale mense oor die probleem gesels het. Ek se weereens as jy ons naam sleg maak sal jy van my prokureur hoor. So stop met jou dreigemente en stellings. Ons is bereid om te kom kyk wat ons kan doen maar daar sal n koste betrokke wees. Indien jy nie daarvoor te vinde is nie is daar nie veel wat ons kan doen nie. Ek stel voor jy ****ak jou bouer eers en vind uit hoekom daar krake is onder die vloer Pieter Steenkamp steenvas-email-pieter Tel: ********** 619

0
Replies (2)
SZ
Schalk Z's update09 Apr 2018, 17:43
Reviewer Update
#Steenvas No Comment From Epple Media Schalk ek is so moeg vir jou dreigemente. Die waarborg dek nie strukturele probleme nie. Volgens ons hele tegniese span is almal eens dat dit n strukturele probleem is. Selfs jou eie engineer het dit genoem in sy brief wat ons ontvang het. Die feit dat daar water lek is dit n strukturele probleem. Ons buig altyd agteroor om kliente te help maar jou houding staan my nie aan nie. Jy kon ons ge****ak het en ons kon soos normale mense oor die probleem gesels het. Ek se weereens as jy ons naam sleg maak sal jy van my prokureur hoor. So stop met jou dreigemente en stellings. Ons is bereid om te kom kyk wat ons kan doen maar daar sal n koste betrokke wees. Indien jy nie daarvoor te vinde is nie is daar nie veel wat ons kan doen nie. Ek stel voor jy ****ak jou bouer eers en vind uit hoekom daar krake is onder die vloer Pieter Steenkamp steenvas-email-pieter Tel: ********** 619
SZ
Schalk Z's update09 Apr 2018, 17:47
Reviewer Update
FROM STEENVAS TO EPPLE Schalk Ek is uit die veld geslaan met jou houding om met alles na prokureurs te hardloop. Waar is die dae toe manne met mekaar direk probleme uitgesorteer het. Jy het klaarblykbaar baie sulke probleme om altyd n prokureur op standby te he. Ek verwys na onderstaande korrespondensie waar ons alles in ons vermoe gedoen het om jou te help. Julle vloere was nie op standaard en ons het julle daarop gewys. Ons het truggekom en vloere voltooi. Ons kan nie verantwoordelik gehou word vir strukturele krake nie, dit is algemene kennis. As jy ons naam wil sleg maak op sosiale media waarborg ek jou jy sal van my prokureur hoor. Dan gaan ons daai roete indien jy wil. So hiermee n vriendelike vertoe om nie tot daai lae punt te daal nie anders sal ek saak verder vat. Groete Pieter Steenkamp www.steenvas.co.za Tel : ********** 619 -------- Original message -------- From: Marius Maartens ********** Date: 2018/04/03 13:19 (GMT+02:00) To: Pieter Steenkamp