Steenkamp & Pollock orthotics and prosthetics
Jun '26 - Sep '26
Hellopeter has tracked Steenkamp & Pollock orthotics and prosthetics across 1 reviews. Steenkamp & Pollock orthotics and prosthetics hasn't collected enough recent reviews — at least 10 in the last 12 months are needed — to calculate a TrustIndex score. Have you used Steenkamp & Pollock orthotics and prosthetics? Write a review to help others decide.
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Sept 2018
Ons kan nie vir oom Roger Pollock genoeg bedank vir wat hy vir ons dogter, Miah, gedoen het nie. Hy het haar AFO met baie kort kennisgewing gemaak en selfs ekstra ure ingesit om seker te maak alles perfek is. Toe hy sien daar is iets waarvan sy nie heeltemal hou nie, het hy nóg tyd en moeite afgestaan om veranderinge aan te bring net om haar klein kinderhartjie gelukkig te maak. Miah se gestremdheid is daagliks ’n moeilike stryd, maar oom Roger se passie, omgee en toewyding gee haar weer die vermoë en selfvertroue om voluit te beweeg. Hy sien nie net ’n pasiënt nie – hy sien die mens agter die uitdaging. Sy liefde vir wat hy doen, maak ’n werklike verskil in mense se lewens. Baie dankie oom Roger, dat jy vir ons prinses help om weer met ’n glimlag die wêreld aan te pak. Ons beveel jou met die grootste waardering aan
1 reviews | Active since Sept 2018

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.