1 reviews | Active since Jul 2019
Ek het n daktent matras bestel by mnr Wynand Steenberg en reeds die geld in betaal op 4 Junie 2019. Ek is belowe hulle koerier dit vir my. Na honderde oproepe, smsse en eposse, wat nie geantwoord word nie, is ek nog steeds sonder die matras. Die 2 kere wat ek wel deur gekom het na die selnr toe, is ek belowe dit word gestuur. Die 24ste Junie 2019, is ek weer belowe dit word koerier en sal ek dit Dinsdag 28 Junie ontvang. Ek het nog steeds niks ontvang nie. Help asb.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.