PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

25 Aug 2020, 07:34

BAIE GOEIE DIENS.

Ek weet nie of hulle die regte mense is nie,maar ek het by die gemelde besigheid in Bon Accord klomp staal gekoop,wat n vreugde en diens van hulle asook hulle pryse EN PERSONEEL. Ek moes hulle komplimenteer oor hulle besigheid waT JY selde kry of glad nie. n Besigheid wat jou help in Afrikaans maar ook swart personeel agter die skerms wat jou help in Afrikaans. Ek haal my hoed af vir julle.

0
Replies (0)