MB
Michelle B
1 reviews | Active since Apr 2022
06 Apr 2022, 15:18
Beste handelaar en puik diens!
Defnitief die beste motorhandelaar! Nie net het hulle gesorg dat ek die perfekte kar kry nie, maar ook toe die kar 2 dae na die tyd ń snaakse liggie uitgooi, het hulle onmiddelik my kar kom haal en dit reggemaak. My kar is sommer al die volgende dag aan my terug besorg, reg en sonder enige verdere probleme. Puik diens!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)