AE
Anton E

1 reviews | Active since Jun 2021

02 Jun 2021, 16:53

Y

Baie swak diens. Het my Nissan Micra 2020 ingevat want hy lek olie en rook baie. Kry hom terug en presies dieselfde. Vat hom weer terug. Hulle bestel parte en sit in Micra nog erger. Na nog vele kere en R27000 later gee ons moed op. Bestuurder trek net sy skouers op. Micra is nou baie erger. Baie swak nissan

0
Replies (0)