DZ
Dirk Z

1 reviews | Active since May 2017

03 May 2017, 09:50

Dienslewering

Geagte Mnr

Ek het met julle tak op Vredenburg kennis gemaak toe ek my Nissan Micra ingebring het vir ‘n elektriese fout.

Die fout is onmiddelik reggestel en my voertuig was gewas en gestofsuig toe ek haar terug kry.(Wat ek nie verwag het nie)

Toe ek my Nissan bakkie daarna inneem vir n diens,het ek iets ervaar wat ek nog nooit teegekom het nie.Die UITSTAANDE PROFFESIONELE diens wat ek gekry het,

van die administratiewe beamptes tot by die werktuigkundiges,was iets besonders.

Ek kan nie iemand uitsonder nie,maar danksy Mnr Dennis Vorster se benadering is ek nou die eienaar van n nuwe Nissan NP 200 ICE,waarop ek baie trots is.

Met sulke uitstaande diens glo ek dat julle net van krag tot krag sal gaan.

Vriende ICE groete.

Die uwe

Dirk Zandberg

0
Replies (0)