AV
Andre V
1 reviews | Active since Mar 2012
02 Nov 2023, 17:09
STANDARD BANK VERSEKERING
My man is op 19 September 2023 oorlede en is Standard bank se rekening nou gesluit. Hy het versekering by Standard Bank Versekering gehad vir Baie jare. Vandag het ek sms gekry wat sê dat die polis gekanselleer is en Dat ek hul moet s***el. Ek het geen idee watse versekering dit was nie en moes hoor dat die polis slegs vir 'n 'ongeluk' is. Net dit!!! Waarvoor neem mens so 'n polis uit?? Is dit regtig net so??
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)