AT
Ansie T
1 reviews | Active since Apr 2022
21 Apr 2022, 09:56
Standard Bank
Ek het op die 10de September 2021 n eis in gestel by Standard Home ons eis nommer 21/056114 Fsp 33348 ek het terugvoer gekry om die papierwerk te email na *** ek het dit gedoen en weer weer alles deur gefaks op die 2de Februarie 2021 tot op datum het ons nog terugvoer gekry nie ek moet erkenn dat dit die eerste keer iw wat ek wulke swak diens kry van Standard Bank
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)