WB
Willie B

1 reviews | Active since Nov 2021

17 Nov 2021, 11:14

Home insurance *******

Standard Bank het in hul huisversekering die volgende . As jou ingeboude stoof onklaar raak van loadshedding ens. dan stuur hulle n repair man uit om jou stoof te access . As daar komponente onklaar is moet jy dit self koop en daarvoor betaal hulle repair man sal dit net vir jou fit . As jou stoof afgeskryf word beyond economical repair betaal hulle nie jou stoof uit nie jy sal vir jou eie stoof betaal. Nou vra ek wat is die sense van sulke versekering by standard bank , my insiens is dit belaglik en jy kom dit eers agter wanneer jou stoof breek. ek kon dit nie glo nie dat Standard bank so n produk aan iemand kan afsmeer nie en vir n lojale klient wat 16 jaar n premie al betaal.

0
Replies (0)