SS
Sandra S

1 reviews | Active since Aug 2020

27 Aug 2020, 15:23

Claims

Wat n Patetiese diens van Standardbank Huis Assuransie/.Versekering. Dis vandag presies n week wat ons sukkel om n Geyser wat vervang moet word te laat vervang. Na vele probeerslae en ure se aanhou kom jy elke keer by iemand Anders uit. En net as jy dink nou gaan jy gehelp word dan is daar weer die teleurstelling van niemand kom na jou toe terug!! Plummers in Parys val nie in hulle diensvers****** lys. Het gevra vir n uitbetaling day ons n Privaat Plummer kan kry om dit te bespoedig. Het n vorm beteken nou al 2 dae e- mail is nie een eens gelees. So wonder ek hoe lank nog gaan ons wag op n antwoord. HET IEMAND RAAD ASB! Ek is gatvol verby!! Ek was by Standard Bank hier in Potch hopelik sal iemand daar vir my gaan uitvind wat aan gaan. Ons kry net eenvoudig geen antwoord ! Alles is stadiger due to Covid is wat almal vir jou se. Regtig!!!

0
Replies (0)