MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

12 Mar 2021, 09:38

Bedrog met Standard bank versekering

Ek het nog geen terugvoer ontvang vanaf julle na my epos van 3 Maart Julle moet vir my bewys lewer waar ek geteken het vir julle versekering want Elmarie Hesse Prokureurs het julle laat weet ek het my eie versekering en gaan nie gebruik maak van Standard BAnk se versekering nie. Dit is uiters swak van STandard bank en bedrog.

Ek hoor spoedig van julle

0
Replies (0)