MJ
Monique J

1 reviews | Active since Dec 2013

14 Jun 2018, 19:59

Baie Ontevrede

Ek is baie ontevrede oor standardbank insurance nie die kostes van my stukkende dak kan dek nie.Ek het in April 2018 opgelet dat my dak beskadig is.Nadat die vorige aand sterk winde asook reen geval het.En het die probleem aangemeld in Mei 2018.Standardbank stuur iemand uit op 11Mei 2018.My man is by die huis en gee verkeerde inligting van die dak wat laasjaar Junie gebreek het.(Ek weet nie hoe ons dan deer die winter gekom het met n stukkende dak in die winter nie)Ek weet dat dit binne +- 30 dae moet aangemeld word.Ons het nie ons ceiling vervang soos die ver**** sè nie.Dis nogsteeds dieselfde ceiling.Al wat ons gedoen het,was om nog insolation by die reeds stukkende dak ingesit het oordat die reen nie my ceiling verder kan vernietig nie en om te keer dat die reen nie so sterk deer kom nie.Vandag 14Junie 2018 bel insurance my om te sè hul dek nie omdat ons die ceiling vervang het en dis oor "wear en tear".My mure muf en my huis is nat oor die lek in die stukkende dak.Die construction persoon het net fotos gevat en nie eers die cover wat ons bo op die dak gesit het oopgemaak nie.Ons woon in n RDP huis wat net open plan is.Ons het slegs n afskortingmuur binne gebou om n kamer te maak En dis nadat die claim ingesit was.So die dak was reeds stukkend toe ons die muur binne bou.Dit was reeds aangemeld.Dis mos regtig nie n groot som geld om my dak reg te maak nie.Ek betaal my insurance asook huisbond elke maand.En was nognooit agterstallig nie.Ek het nie die geld om nog my dak te vervang nie.Waaroor betaal jy insurance as jul dit nie kan cover nie?Ek vra asb dat jul weer iemand uitstuur en ek sal sorg dat ek hier is om die regte inligting te gee asook te kyk dat die persoon reg inspeksie doen.Anders wil ek my insurance kanselleer en my bond na n ander bank neem.Van n baie ontevrede klient van Standardbank

0
Replies (0)