JJ
Jolandie Jolandie.scholtz

1 reviews | Active since Feb 2026

17 Feb 2026, 11:59

Ons Scholtz gesin wil net met opregte dankbaarheid vir JP Trengove en die hele span: Piet du Toit, Wynand, Riaan, Gideon en Yumnah, sê hoe baie ons julle waardeer vir die ongelooflike diens met ons Stage Zero Solar installasie! Baie dankie vir julle vrie

Ons Scholtz gesin wil net met opregte dankbaarheid vir JP Trengove en die hele span: Piet du Toit, Wynand, Riaan, Gideon en Yumnah, sê hoe baie ons julle waardeer vir die ongelooflike diens met ons Stage Zero Solar installasie! Baie dankie vir julle vriendelike en professionele diens, sowel as julle geduld en waardevolle insette met al ons vrae. Ons is tot dusver baie tevrede met die installasie en kan nie wag om saam met julle hierdie opwindende pad te stap nie!

0
Replies (1)
Stage Zero
Stage Zero's reply17 Feb 2026, 15:24
Official
Hi Jolandie

Thank you for the positive feedback! We are delighted to hear about your experience with us.

Our team strives to provide excellent service, and it's wonderful to know that it's appreciated!😊


Kind Regards,
Stage Zero