HT
Hannes T
1 reviews | Active since Nov 2018
19 Nov 2018, 20:55
Swak kliente diens
Ons het vandag voorraad gekoop by Vanderbijlpark Stafix en ons koop al baie jare by hulle maar is vandag soos gemors behandel dis die tipe kliente diens wat Nadia n mens gee nadat jy meer as R22000 se voorraad koop nooit weer sal ek iets by julle koop weet dit
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)