1 reviews | Active since Oct 2026
Dankie, mnr. Kurt Rabie, vir u geduld, ondersteuning en passie vir Afrikaans. Ons waardeer al die moeite wat u doen
Ek wil graag vir mnr. Kurt Rabie, ons afrikaanse dosent, baie dankie sê vir al sy harde werk, moeite en toewyding. Dankie vir al die waardevolle kennis en inligting wat hy met ons deel, die interessante klasse en al die werk wat ons saam in die klas behandel. Sy passie vir Afrikaans, geduld en bereidwilligheid om ins te help en te ondersteun, word opreg waardeer. Hy motiveer ons om ons beste te lewer en help ons om ons kennis van Afrikaans verder te ontwikkel. Baie dankie vir alles wat u vir ons as studente doen en vir die positiewe verskil wat u in ons leerervaring maak. U moeite en toewyding beteken baie 🤩🤩!!
Hi Lee.
Thank you for your review! We will ensure this service star receives the shine they deserve!
Best Regards
Hi Lee.
Thank you for your review! We will ensure this service star receives the shine they deserve!
Best Regards
