NF
Nicolette F
1 reviews | Active since Oct 2018
16 Oct 2018, 15:33
Stabilis Treatment Centre in PTA - geldgierig!!!!
Hulle kom nie hul woord na nie en behandel jou vir iets waarvoor mens glad nie eers 'n probleem het nie. Het 2 dae daar gebly waar ek absoluut GEEN behandeling of terapie gekry het vir die rede wat ek ingekom het nie. Hulle my opgeneem onder valse voorwensels! Dit kos my R4500 vir 2 dae wat uiters belaglik is. Ek het myself ontslaan omrede ek niks kry waarvoor ek myself ingebook het nie. Nou charge hulle R1750 vir kansellasie fooi, maar daar is nie gedoen waarvoor ek gevra het nie. Het altyd die plek aanbeveel maar hulle is net daar vir geld en sal hulle NOOIT weer aanbeveel! Baie baie ongelukkig en teleurgesteld in die Direkteur!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)