KZ
Karina Z
1 reviews | Active since Jul 2019
11 Jun 2025, 17:04
Ongelooflike diens!!
Vanaf die eerste oproep tov kwotasie het Gerhard my professionele advies en 10% pensionaris af**** gegee. Ongelooflike kommunikasie. Victor en sy span was uiters professioneel, hardwerkend, ge***us en hulpvaardig. Hul het die trek met sorg verpak en hanteer. Ek beveel SSTS Movers 1000% aan!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)