DP
Danie P

1 reviews | Active since Aug 2018

05 Sept 2018, 11:02

SS Skooldrag Potchefstroom

Die bogenoemde firma laat jou in n blik druk om hulle werk so vinnig as moontlik te lewer maar as dit kom by betaling van dienste aan hulle gelewer is daar altyd n klomo flou verskonings! Of jou faktuur word half betaal of n mens moet 3 maande lank smeek en aanhoudend bel vir n mens se geld.

Die eienaars kan die ordentlikheid neem om jou die waargeid te vertel of om die geld te betaal nie.

Uiters swa****!

0
Replies (0)