VM
Vasti Marais-Opperman
1 reviews | Active since May 2020
09 May 2020, 15:04
Swak diens!!
Het 2 weke gelede bestelling geplaas... Moes n onmiddelike betaling doen. Na byna 12 oproepe steeds nie my bestelling ontvang nie. Wanneer ek bel hou ek tot 12 min aan sonder enige respons. Wanneer jy met iemand gesels word daar belowe dat hy of sy sal ingaan op die saak en dadelik terug s***el.... Asb!! Ek en my familie ondersteun springbok al vir baie jare.... Diens raak swakker en swakker....
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)