DB
Driekie B

1 reviews | Active since May 2015

14 May 2015, 12:58

Bad Service and poor quality product

Ek het al 22 April 'n Neff horlosie by Spree bestel. Ek het al 3 ontvang, maar elke keer moes ek dit ongelukkig wegstuur aangesien die battery al 3 kere pap was. Ek weet nie wat die plan van aksie van hulle kant af is nie. Ek het nie eens op die oomblik 'n horlosie nie, ek weet nie of ek een gaan ontvang waarvan die battery wel werk nie. Ek dink ek was geduldig tot nou toe, maar ek sal nie ooit weer iets by hulle koop nie. Maar ek wag nou maar in spanning om te sien wat gaan gebeur. Nooit gedink Spree sal 'n mens so in die steek laat nie.

0
Replies (1)
Spree.co.za
Spree.co.za's reply14 May 2015, 14:54
Official
Hello DvanBiljon,

Thank you for your feedback and for taking my call. Our customer feedback is invaluable to us and it helps us improve our internal processes and procedures so we can ensure we satisfy our customers.

Our payments team will also be in contact with you regarding your query.

Kind regards,
Spree Support