GR
Gwendoline R

1 reviews | Active since Dec 2014

23 Nov 2015, 10:14

instinct heavu duty stretcher

Het 2 instinct h/ duty stretchers gekoop die 12/09/2013 die stretchers se pote het uitgebuig alhoewel dit so lank terug gekoop is het ons dit slegs 4 keer gebruik die pote onder se rubbers kan nie eens sien dat dit gebruik is nie' toe ek terug is na die winkel waar ek dit gekoop het ,het hulle my laat weet hulle kan niks vir my doen nie dit is van die mark af en daar is n ander een in sy plek, ek sien toe dat die nuwe een se raamwerk is sterker gemaak . Ek voel dat hulle aan my iets verkoop het wat substandaard is . Die stretchers se maksimum gewig lees 200kg en ek weeg 60kg en my man 110kg. verder voel ek net om oor die R2000 te betaal vir iets wat ek 4 keer gebruik het onaanvaarbaar is.HELP ASB Het prober om hoof kantoor in die hande te kry die nommer op internet is n reataurant se nommer1

0
Replies (1)
Sportsmans Warehouse
Sportsmans Warehouse's reply23 Nov 2015, 16:13
Official
Hello Doline Rossouw,

We are sorry to hear of your bad experience.

Your comments will be forwarded to the relevant personnel who will be in contact with you soonest.

Kind Regards

Senobia